OUHUIS

ROOIBOS

OUHUIS® Rooibos is sustainably cultivated and processed on the farm Zeekoevlei, close to Clanwilliam. Here the original old farmstead, or “Ouhuis”, can still be seen to this day.

M-F: 9am – 5pm
S-S: 9am – 12pm
GMT +2
CLANWILLIAM
SOUTH AFRICA

Sustainably Sourced.

We cultivate and pack only the highest quality Rooibos. No harmful chemicals are used in the production of OUHUIS® Rooibos, making it residue free.

Health benefits

Rooibos is a unique health drink, famous for its therapeutic benefits and nutritional content. It is a natural source of antioxidants, low in tannin and free of kilojoules, caffeine, colorants and preservatives.

More about us

The story of Rooibos

Our Products

Rooibos Natural

Pure, refreshing, and naturally South African

Rooibos Honeybush

A smooth fusion of Rooibos and Honeybush for a soothing sip.

Rooibos Vanilla

Indulge in the creamy sweetness of Rooibos Vanilla.

“Ek het vroegoggend reeds ‘n pot OUHUIS® Rooibostee in ‘n pot van my oupa se suster tant Lena gekook. Dit ruik soos my ouma Baby se huis en elke sluk is ‘n fees…”

Tielman Roux

|

My naam is Bobby de Villiers. Ek wil graag my storie met alle ROOIBOS boere en die BESTUUR van Rooibostee bemarking deel. Ek was ‘n tabakboer in Rhodesië, 1958. My dogter is daar gebore en my seun en is nou woonagtig in Suid-Afrika in Gordons Bay. Vir die laaste 10 jaar op die ouderdom van so 11 – 12 maande ontwikkel die kind ‘n plaag, of siekte, of wat ‘n mens dit ook al wil noem. Geen voeding, kos wat sy eet of inneem bly binne nie en kom terug. Met ander woorde alles wat sy eet kom terug. My dokters was raadop, ons het alles probeer, soos bok melk, bees melk en donkie melk en die kruie dokters was genadig onsuksesvol.

Iemand in Suid-Afrika laat my weet ek moet die kind op Rooibostee sit, wat ek dadelik laat opvlieg want dit was nie in Rhodesië verkrygbaar nie. Ek het ‘n vriend in die lugdiens wat my dadelik kon help en binne 24 uur was my eerste twee pakkies Rooibostee by my. Dadelik was daar ‘n verbetering en die kos bly binne en die gehuil word minder. Binne ses weke was alles verby en dankie aan Rooibos. Dit het my kind se lewe gered.

Ek sal nooit sonder Rooibostee wees nie. Ek het nou 2 maande gelede kom kyk waar die hart van die Rooibostee is CLANWILLIAM. Dankie Rooibostee. Groete.

Bobby de Villiers

Baie dankie, ek het die tee ontvang, alles reg en ek wil jou graag komplimenteer – jou tee smaak voortreflik! My 2 seuntjies kry met middagete hul koppie tee (koue tee in die somer) maar die nuwe geure ‘warm’ tee in die winter laat hul nie verby gaan nie! Baie dankie en groete.

Hantie Vermaak

Dankie, ons het die eerste probeerslag terdeë geniet!! Met ‘n oupa en ouma aan moederskant wat in Caledon se distrik gewoon het, was ek reeds baie vroeg in my lewe aan rooibostee in die ou Transvaal blootgestel. Die “stokkiestee” van Ou Huis laat my aan daardie dae terugdink – hoe ons die toekoms kon vasstel deur na die teeblare in die leë koppie te kyk! Dit is ‘n voordeel van rooibostee in sakkies wat sedertdien verdwyn het!

Ek het Ouhuis® Rooibostee by my buurvrou geproe…en heeltemal verlief geraak op julle Rooibostee

Wil net vir jou sê julle tee is die beste rooibostee wat ek in ‘n lang tyd gebruik het. Die smaak is regtig baie lekker nes die rooibostee van ouds. Die nuwe tee wat mens kry het nie juis die smaak van die ou rooibostee nie. Baie dankie Groete

Lyn

Tea For Everyday Tea Drinkers