Hot Drink
Bestanddele:
500ml melk
15ml suiker
3 teesakkies OUHUIS® Rooibos & Piesang Karamel mengsel
5ml karamel of vanielje geursel
Room na smaak
Aanwysings:
Gooi melk, suiker en die teesakkies in n pot oor matige hitte.
Laat dit kook, roer deurgaans tot die melk n rooibos kleur begin kry, haal van die hitte af.
Haal die teesakkies uit, druk die vloeistof uit, roer die karamel of vanielje geursel by.
Voeg suiker en room by na smaak.
Bedien 2 porsies
Shop Rooibos Products






